Die Formidabele Ling Ho

Die Formidabele Ling Ho Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet is hy Ling Ho opperste towenaar en showman Van skoolsaal na kerksaal na landb

  • Title: Die Formidabele Ling Ho
  • Author: Johan Kruger
  • ISBN: 9781415201756
  • Page: 145
  • Format: Softcover
  • Die Formidabele Ling Ho

    Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet, is hy Ling Ho opperste towenaar en showman Van skoolsaal na kerksaal na landbousaal reis Willem, sy assistent en sy kat in hul bakkie, gevolg deur n karavaan, gevolg deur n Ventertjie, oor die grasvelde van Mpumalanga Dit is hier waar di klein beWanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet, is hy Ling Ho opperste towenaar en showman Van skoolsaal na kerksaal na landbousaal reis Willem, sy assistent en sy kat in hul bakkie, gevolg deur n karavaan, gevolg deur n Ventertjie, oor die grasvelde van Mpumalanga Dit is hier waar di klein bende vir Evie en Noah raakloop In hul biblioteekwa bring di gedemoveerde bibliotekaresse en die drywer van die Travelling Library die geskrewe woord na die mense Tussen Evie en Willem is daar n vonkie, maar daar is ook onweer in die lug Die storm in aankoms gaan Willem en die meisie in die kis se bloutjie een aand met die saagtriek na kinderspeletjies laat lyk Johan Kruger steek die draak met allerlei swaarwigtige Suid Afrikaase werklikhede Sy satire Die formidabele Ling Ho is soos n welkome bui re n oor n dor stuk platteland.

    • [PDF] ✓ Unlimited ↠ Die Formidabele Ling Ho : by Johan Kruger È
      145 Johan Kruger
    • thumbnail Title: [PDF] ✓ Unlimited ↠ Die Formidabele Ling Ho : by Johan Kruger È
      Posted by:Johan Kruger
      Published :2020-05-23T02:36:39+00:00

    One thought on “Die Formidabele Ling Ho

    1. Alta Cloete

      'n Satire wat mens aan die glimlag hou. Ek het dit vreeslik geniet. Willem/Ling Ho is 'n unieke karakter wat (teen jou sin) onder jou vel inkruip. En Evie is 'n absolute juweel. Om nie eens van Noah te praat nie. Dan is daar natuurlik nog Kwantie en George Hoop ek het jou nou lekker nuuskierig gemaak!

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *